Hangklip Hotel

8:00 pm - 11:00 pm(GMT+02:00) 202522feb8:00 pm11:00 pmHangklip Hotelmet Anton L'Amour

Event Details

Valiant Swart en kitaarlegende Anton L’Amour tree vir die eerste maal in dekades saam op by die Hangklip Hotel in Pringlebaai. L’Amour was een van die stigterslede van die Valiant Swart Band en het op talle van Valiant se albums kitaar gespeel. Die gehoor kan uitsien na Valiant se tydlose liedjies, soomloos vervleg met L’Amour se virtuose samespel. Blues, Folk, Country en Kwela – dis alles daar, met hier en daar ‘n staaltjie oor die ver paaie wat hulle al gedeel het. ‘n Moet vir connoisseurs.

more

Time

February 22, 2025 8:00 pm - 11:00 pm(GMT+02:00)

Hangklip Hotel

Get Directions